Kamdeboo Supermeat & Trading

Geleë in die hart van die Karoo, Graaff-Reinet, voorsien ons ons kliente, vanaf Kaapstad tot in Gauteng, van plaasvars organiese Karoolam en skaap. Plaas jou bestelling vir lam, 2 tand of skaap, en ons saag, verpak en vries dit. Ons maak seker dat dit gereed is vir vinnig optel. Vooraf verpakte lampakke altyd in voorraad.…

Read More