Kaapse sangeres & liedjieskrywer, Luna Paige, kom draai vir die eerste keer in Graaff-Reinet, Saturday, 12 April 2025, at 18:00pm.

Sy bring haar gewilde nuwe konsert by name van OCEANIC HEART na die John Rupert Teater.

This show is a celebration of all things good – love & having a heart as wide & deep as the ocean! Luna inspires with songs about romance, friends, family, our furry friends, the exciting road trip, nature, ice cream & more.

Haar vertoning sluit liedjies deur bekendes soos Dolly Parton, Carole King, Norah Jones, Janis Joplin, & meer in. Koop jou kaartjies by die Toerismekantoor in Graaff-Reinet. Voorafgekoopte kaartjies is goedkoper! R60 vir leerders, R100 vir pensionarisse, R130 algemene kaartjies. Kaartjies by die deur sal R160 kos. Spring sommer gou en kom vind uit hoekom Luna gehore so gaande het met haar kragtige stem & roerende lirieke.

This show is suitable for Afrikaans & English speaking music lovers.

Contact Graaff-Reinet Tourism on 049 892 4248 or info@graaffreinet.co.za